Cape Town Marathon Record 2016

Asefa Negewo van Ethiopië het ’n marathonrekord wat 26 jaar gestaan het verbeter toe hy die Sanlam Kaapstad-marathon in 2 uur 8 minute afgelê het. Dit is die vinnigste marathon wat tot nog toe op Suid-Afrikaanse bodem gehardloop is.